K – 2 November 2022

Hi Michèle, jammer vir die laat antw die dag was crazy besig. Ek kan onmoontlik nie vir jou genoeg dankie sê nie. Dit is werklik ‘n droom wat waar word. Die klomp mense is fantasties en amazingly vriendelik en behulpsaam. Ek is in die wolke. Het ook vandag sommer na werk gaan fiets ry in die berge en wynlande so die is waarlik ‘n droom. Baie baie baie dankie vir jou opvolg en moeite en alles jys n ster !!!